Bianca Allaine

Bianca Allaine
Geboortenaam Bianca Allaine Evans
Geboorte 26 Augustus 1979 (1979-08-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bianca Allaine (gebore 26 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Albino Farm (2009) en Zombinatrix (2019), en in die televisiereeks Watch These Films (2012).


Developed by StudentB